Akademie, Sport & Kultruur


meer van ons weet
Ons Aktiwiteite en Programme

Akademie
By Laerskool Voorwaarts handhaaf ons 'n gesonde balans tussen akademie, sport en kultuur.
Die klem val op deelname eerder as die wenmotief. Ons is egter baie trots op ons presteerders en hulle ontvang erkenning en aanmoediging.

Sport
Die skool bied die volgende sportaktiwiteite aan:
Atletiek Krieket
Rugby Netbal
Hokkie Landloop
Skaak

Kultuur
Ons bied ook verskeie kultuur geleenthede aan wat insluit Revue, Midvaal Kultuurfees asook Redenaars vir beide Juniors en Seniors.