Voorskoolse Gradeklasse

OPVOEDING - SPORT - PRET

Vorieland Haasbekkies

Daar is twee Gr. R klassies vir die maats van 5-6 jaar oud.

Kontak ons gerus om meer hieroor uit te vind.

Hoe weet ek wanneer my kind skoolgereed is?
Daar word na die volgende riglyne gekyk:

  • Visueel
  • Ouditief
  • Taal
  • Oog-handkoordinasie
  • Sosiaal / Emosioneel
  • Konsentrasie
  • Liggaamsbeeld

Gr. R is 'n baie belangrik fase wat sal verseker dat u kind skoolgereed is vir Gr. 1.  Dit help ook u kind om in 'n vaste roetine te kom en te leer hoe om met ander kinders in samesyn te werk en te speel. 

'n Volledige inligtingsboekie is beskikbaar by die kantoor.

Image

Kostes vir Gr.R beloop R1050.00 per maand. Dogters dra rooi skoolhempies met blou skoolrompies en seuns dra rooi skoolhempies met blou broekies.
Ons hou jaarliks 'n opedag wat ouers en kinders kan kom bywoon.  Kom ontmoet ons onderwysers en besoek ons skool om vir uself te sien waaroor dit gaan en wie ons is.  Almal is baie welkom.

Indien u meer inligting verlang kontak asseblief ons kantoor.
Image
Image

ons professionele persone

Vriendelike Onderwysers

Me. B Steenkamp

Kleuter Hoof Juffrou

Ek doen 'n voorstel om alles op sy kop te draai en om 'n flop te maak, moet u advertensie verkeerde advies gebruik. Ek doen voorstel om alles onderstebo te draai en te maak.e maak.

Kontak inligting

Tel: 016 364 1221 / 1027
E-pos:Ontvangs@voorwaartsls.co.za
          Admin@voorwaartsls.co.za
Hoof: Hoof@voorwaartsls.co.za
Adjunk hoof: Adjunkhoof@voorwaartsls.co.za

Adres Inligting

H/V Jan Neethling en Kotie Steyn straat
Meyerton-Oos
Postnet suite 36
Privaatsak X 1003
MEYERTON
1960